Welkom by Roodt Vleis - Welcome to Roodt Meat
Roodt Vleismark is bekend vir hulle “watertand lekker” boerewors, sappige biefstuk, geurige sosaties, lekker biltong en droewors.
Besoek Roodt Vleismark by Beacon Isle Winkelsentrum vir kwaliteit vleis, vriendelike diens en ‘n wye reeks tuisgemaakte produkte. Die Vleismark is gerieflik gelee op Ontdekkersweg met genoegsame gerieflike parkering. Roodt Vleis verhuur ook spitbraais. Bespreek nou ‘n spitbraai vir daardie spesiale geleentheid.(vleis word voorberei gereed om te braai)
Daar is ook elke maand ‘n gelukkige trekking en u staan ‘n kans om groot vleis pryse te wen.
ROODT VLEIS - DIS MOS VLEIS !!!!!!!


The Roodt Family have been in the meat industry since 1928. They’re not only your butcher, but also your friend.
Roodt Meat are renowned for their mouthwatering boerewors, juicy beef steaks, saucy sosaties, tasty biltong and dry-wors.
Come visit us in Florida and Sophia Town and indulge yourself in a wide variety of homemade products. We hire out spitbraais and prepare ready to braai meat for your convenience.
Every month we have a lucky draw and you stand a chance to win meat prizes.
ROODT MEAT - NOW THAT'S REAL MEAT!!!!!!!




